Franse-styl gastehuis naby die N12, met veilige parkering en ’n lapa met braai.
Separate Unit from house with 2 Single Beds · Slaap 4
Selfsorg eenheid apart van Hoof huis vir ekstra privaatheid, kan 4 persone akkommodeer
vanaf R 750 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kamer met 2 enkel beddens, 2 addisionele enkel beddens kan bygevoeg word om tot 4 persone te akkommodeer, kontak asb vir Riana indien nodig vir ekstra beddens
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kan slegs 2 persone akkommodeer
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kan slegs 2 persone akkommodeer
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kan 1 ekstra persoon akkommodeer, kontak asb. vir Riana indien die dit nodig is vir die ekstra persoon
vanaf R 650 per nag