French Country kan tot op 17 mense akkommodeer op 'n slag, die huis het 5 kamers en een selfsorg eenheid aan die buitekant van die Hoof huis
2 Single Beds · Slaap 2
Kan 1 ekstra persoon akkommodeer, kontak asb. vir Riana indien die dit nodig is vir die ekstra persoon
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kan selgs 2 persone akkommodeer
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
2 Enkel beddens in Hoof slaapkamer, kan 2 ekstra persone akkommodeer indien nodig, kontak asb vir Riana indien nodig vir die ekstra persone, badkamer is geskei net met 'n muur
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
2 Enkel beddens in Hoof slaapkamer, kan 2 ekstra persone akkommodeer indien nodig, kontak asb vir Riana indien nodig vir die ekstra persone
vanaf R 650 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kamer loop uit op 'n stoep, kan 1 ekstra persoon akkommodeer, kontak asb. vir Riana indien die dit nodig is vir die ekstra persoon
vanaf R 650 per nag
Separate Unit from house with 2 Single Beds · Slaap 2
Selfsorg kamer, Buite die Hoof huis self, vir ekstra privaatheid. 2 Enkel beddens in Hoof slaapkamer, kan 2 ekstra persone akkommodeer indien nodig, kontak asb vir Riana indien nodig vir die ekstra persoon
vanaf R 750 per nag