Nuut opgeknapte huis met 2 dubbelkamers en 2 gesinskamers, almal en-suite, met ’n gedeelde kombuis, sitkamer en braai-area.
2 Single Beds · Slaap 2
Kan slegs 2 perone akkommodeer
vanaf R 700 per nag
2 Single Beds · Slaap 2
Kan 1 ekstra persoon akkommodeer, kontak asb. vir Riana indien die dit nodig is vir die ekstra persoon
vanaf R 700 per nag
2 Single Beds · Slaap 4
Familie kamer met 2 enkel beddens, plus 2 adisionele enkel beddens, gedeelde badkamer, kan 4 persone akkommodeer, 2 aparte kamers met deur tussenin
vanaf R 700 per nag
2 Single Beds · Slaap 3
Familie kamer met 2 enkel beddens, plus 'n adisionele enkel bed, gedeelde badkamer, kan tot 4 persone akkommodeer, kontak asb. vir Riana indien dit nodig is vir 4 persone
vanaf R 700 per nag
Separate Unit from house with 2 Single Beds, Self catering Unit · Slaap 2
Selfsorg kamer, Buite die Hoof huis self, vir ekstra privaatheid. 2 Enkel beddens in Hoof slaapkamer, kan 1 ekstra persoon akkommodeer indien nodig, kontak asb vir Riana indien nodig vir die ekstra persoon
vanaf R 750 per nag